Moenie die AP Kerk Jeugberaad misloop op 21 Aug 2004 nie! Dit gaan werklik kook vir Jesus! Kom sê jou sê by hierdie beraad. 'n Moet vir elke jongmens wat ernstig is oor sy geloof en sy kerk! Hoop ek sien jou daar!!!
Topics: 21 Total Posts: 39 There are currently 1 member(s) online The most users ever online at once was 0 member(s) and 12 guest(s) at 10:40am Oct 10, 2011