Post Info TOPIC: APK Potchefstroom Eerstejaarskamp
Louis

Date:
APK Potchefstroom Eerstejaarskamp
Permalink   


APK Potchefstroom Eerstejaarskamp!


Is jy 'n voornamende student by die PUK, Skoonheids Akademie of Landbou Kollege? Jy kan dit nie misloop nie! Dit is die beste manier om vriende te maak en om jouself voor te berei op die onbekende!


Datum: 17 tot 21 Januarie 2005


Vir meer besonderhede kontak:  Louis by 084 550 6904, Aletta by 082 668 1821, Marika by 073 351 4835 of Amaria by 073 248 6748.


Dankie en sterkte vir die laaste eksamens!


 


 


 



__________________
Adriaan

Date:
Permalink   

Alle studente wat by Tukkies gaan swot....daar is ook 'n eerstejaarskamp vir julle! Hou die Boodskapper dop vir datums, of skakel my by 084 501 0874

__________________
Page 1 of 1  sorted by
 
Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard