Ja dis weer eksamentyd vir die matrieks en alle studente...en eksamenvrees is iets wat elkeen van ons maar beetpak! Maar onthou as mens vroegtydig begin werk, help dit al baie!
As jy graag wil hê dat ek spesiaal vir jou moet bid tydens hierdie eksamen, sms my by 084 501 0874 of stuur epos na vdmapk@xsinet.co.za