Kyk op die jeugwerf by Jeugsake vir volle besonderhede!
Die laaste week van September 2004 word 'n lekker staptoer gereel vir alle werkende jeug en studente na die Golden Gate Nasionale park. Dit gaan onvergeetlik wees! Vir 4 nagte en 5 dae, drie etes 'n dag, toegang en oornagkoste asook alle vervoer geld, is dit slegs R480 per persoon!!!! As jy wil saam gaan, bel my by 084 501 0874 of stuur epos na vdmapk@xsinet.co.za
LW: Daar is net 'n beperkte aantal mense wat kan saam gaan!! Bespreek jou plek NOU!!